Bosviooltjie
(Aangestuur vanaf Barleria repens)
Die bosviooltjie (Barleria repens) is 'n klein struik wat blom vanaf Februarie tot April. Dit is inheems aan die provinsie KwaZulu-Natal van Suid-Afrika en word op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys.[1]
Bosviooltjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. repens
|
Binomiale naam | |
Barleria repens Nees, (1847)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant is 'n vinnige groeier met blink, saggroen blare en pers en pienkrooi buisvormige blomme. Die plant versprei vinnig en benodig gedeeltelike skadu en matige water.
Verspreiding
wysigVerwysings
wysig- ↑ "SANBI-rooilys". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020.
Bronne
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Barleria repens. |
- Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World ONline