Barrington
Barrington is 'n bosboustasie op die Sewepassepad in die Wes-Kaap, Suid-Afrika en is 5 km wes van Karatara.
Barrington | |
---|---|
nedersetting | |
Koördinate: 33°55′0″S 22°52′0″O / 33.91667°S 22.86667°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Eden |
Plaaslike Munisipaliteit | Knysna |