Bat Yam
Bat Yam, Hebreeus: בת ים , Arabies: بات يام , is 'n Israelse stad in die Tel Aviv distrik met 'n bevolking van sowat 129 000 in 2017.
Bat Yam בת ים بات يام | |
---|---|
Stad | |
Uitsig oor die stad | |
Koördinate: 32°01′N 34°45′O / 32.017°N 34.750°O | |
Land | Israel |
Distrik | Tel Aviv |
Stigting | 1926 |
Regering | |
• Burgemeester | Tzivka Brot (Likoed) |
Oppervlak | |
• Land | 8,167 km2 (3,153 vk. myl) |
Hoogte | 20 m (70 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 128 655 |
• Digtheid | 16 000/km2 (40 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (IST) |
• Somertyd | UTC+3 (IDT) |
Webwerf | bat-yam.muni.il/ |
Die stad lê suidelik van die stad Tel Aviv aan die Middellandse See.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bat Yam.
- Amptelike webwerf