Tel Aviv
Tel Aviv-Jaffo (Hebreeus: תל אביב [tel a'viv], Arabies: تل أبيب) is die tweede grootste stad in Israel na Jerusalem en die land se ekonomiese sentrum. Die metropolitaanse gebied van Tel Aviv (Gush Dan), wat stedelike nedersettings soos Rishon LeZion, Petah Tikva, Ashdod, Netanya, Holon, Bnei Brak, Ramat Gan, Rehovot, Bat Yam, Kfar Saba, Herzliya, Modi'in-Maccabim-Re'ut, Ramla, Lod, Ra'anana, Givatayim en Gedera insluit, is die grootste in die land met 'n bevolking van byna 3,9 miljoen (2017).
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Israel |
Distrik | Tel Aviv |
Koördinate | 32°4′N 34°47′O / 32.067°N 34.783°O |
Gestig op | 11 April 1909 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 52 vk km |
Hoogte bo seevlak | 5 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2014) | 426 138 |
- Bevolkingsdigtheid | 8 195/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 3 713 200 |
Tydsone | UTC +2 (IST) |
- Somertyd | UTC +3 (IDT) |
Burgemeester | Ron Huldai (Arbeidsparty) |
Amptelike webwerf | tel-aviv.gov.il |
Danksy die ligging aan die Middellandse See het Tel Aviv tot 'n belangrike seehawe ontwikkel.
Boorlinge
wysig- Isaac Herzog (1960), advokaat en politikus (president 2021-)
- Yair Lapid (1963), politikus, joernalis, akteur, televisie-aanbieder en skrywer
- Moshe Lion (1961), burgemeester van Jerusalem
- Yaakov Neeman (1939-2017), politikus, advokaat en regsgeleerde
- Benjamin Netanyahu (1949), politikus (eerste minister 2009-2021)
- Abu Nidal (1937-2002), Palestynse terroris
- Ayelet Shaked (1976), politikus
- Pinchas Zukerman (1948), musikus
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tel Aviv.
- (en) (he) Amptelike webwerf