Lys van burgemeesters van Tel Aviv
Wikimedia lysartikel
Hierdie is 'n lys van burgemeesters van Tel Aviv. Hierdie Israelse nedersetting is in 1909 gestig en sedert 1922 'n stad.
Nr. | Burgemeester | Party | Van | Tot | Besonderhede |
---|---|---|---|---|---|
1 | Meir Dizengoff | Algemene Sioniste | 1922 | 1925 | |
2 | David Bloch-Blumenfeld | Ahdut HaAvoda | 1926 | 1928 | |
1 | Meir Dizengoff | Algemene Sioniste | 1928 | 1936 | |
3 | Moshe Chelouche | Algemene Sioniste | 1936 | 1936 | |
4 | Israel Rokach | Algemene Sioniste | 1936 | 1952 | Tot 1948 tydens die Britse mandaat van Palestina |
5 | Chaim Levanon | Algemene Sioniste | 1953 | 1959 | |
6 | Mordechai Namir | Mapai | 1959 | 1969 | |
7 | Yehoshua Rabinovitz | Die Verbinding | 1969 | 1974 | |
8 | Shlomo Lahat | Likoed | 1974 | 1993 | |
9 | Roni Milo | Likoed | 1993 | 1998 | |
10 | Ron Huldai | Arbeidsparty | 1998 |
Sien ook
wysigBronne
wysig- Tel Aviv-artikel op die Hebreeuse Wikipedia.