Batoemi
Batoemi (Georgies: ბათუმი [bɑtʰumi]) is die hoofstad en grootste stad van die outonome gebied Adzjarië in Georgië aan die Swartsee. Die stad het 'n bevolking van 152 839 in 2014 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 64,9 km². Batoemi is ook die tweede grootste stad van dié land naas die hoofstad Tbilisi en is in 1866 tydens die Russiese Ryk gestig.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Georgië |
Lande | Adzjarië |
Koördinate | 41°38′N 41°38′O / 41.633°N 41.633°O |
Stigting | 8ste eeu |
Stadstatus | 1866 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 64,9 vk km |
Hoogte bo seevlak | 3 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2014) | 152 839 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 400/vk km |
Tydsone | UTC +4 |
- Somertyd | |
Burgemeester | Giorgi Ermakowi |
Amptelike webwerf | www.batumi.ge |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Batoemi.
- (ka) Amptelike webwerf