Adzjarië
Adzjarië (Georgies: აჭარა, Ač’ara, [at͡ʃʼara], ), amptelik die Outonome Republiek Adzjarië (Georgies: აჭარის ავტონომიური რესპუბლიკა, Ač’aris Avt’onomiuri Resp’ublik’a, [at͡ʃʼaris avtʼɔnɔmiuri rɛspʼublikʼa], ), is 'n outonome republiek binne Georgië. Dit grens aan die Swartsee in die weste en Turkye in die suide. Die hoofstad en grootste stad is Batoemi, Georgië se tweede grootste stad ná die hoofstad Tbilisi. Adzjarië het 'n oppervlakte van 2 900 km² en het in 2014 333 953 inwoners gehad. Adzjarië was tussen 1991 en 2004 'n omstrede gebied, maar het ná suksesvolle onderhandelinge weer by Georgië aangesluit.
| |||||
Volkslied: | |||||
Hoofstad | Batoemi | ||||
Grootste stad | Batoemi | ||||
Amptelike tale | Georgies | ||||
Regering | Outonome republiek Tornike Rizhvadze | ||||
Onafhanklikheid • Koninkryk Georgië
• Ottomaanse verowering • Russiese Ryk • Adzjariese ASSR • Onafhanklikheid verklaar • Republiek Georgië |
9de eeu 1614 1878 1921 1991 2004 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
2 880[1] km2 1 110 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2012-skatting - 2014-sensus - Digtheid |
393 700[2] (–) 333 953 135,32 / km2 350,5 / myl2 | ||||
MOI (2017) | 0,781[3] (–) – hoog | ||||
Geldeenheid | Georgiese lari (GEL )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
GET (UTC+4) nie toegepas nie (UTC+4) | ||||
Internet-TLD | .ge .გე (Georgië) | ||||
Skakelkode | +995 (Georgië) |
Etniese samestelling
wysigDie Adjariërs, 'n etniese subgroep van die Georgiese volk, vorm die meerderheid van die bevolking in die streek.[4] Die Adjariërs onderskei hulself van die Georgiërs vanweë hul Islamitiese identiteit.
Etniese samestelling van Adzjarië (2014)[4] | |||
---|---|---|---|
Etniese groep | Aantal | % | |
Adjariërs/Georgiërs | 320 742 | 96,0 | |
Armeniërs | 5 461 | 1,6 | |
Russe | 3 679 | 1,1 | |
Oekraïners | 793 | 0,2 | |
Grieke | 575 | 0,2 | |
Azerbeidjanners | 340 | 0,1 | |
Assiriërs | 131 | 0,0 | |
Ossetiërs | 101 | 0,0 | |
Jesiede | 81 | 0,0 | |
Ander | 2 050 | 0,6 | |
Adzjarië (totaal) | 333 953 | 100 |
Verwysings
wysig- ↑ "Ajaria" (in Engels). Encyclopædia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 16 September 2019.
- ↑ "Georgia" (in Engels). 1 Januarie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2019. Besoek op 16 September 2019.
- ↑ "Sub-national HDI – Area Database – Global Data Lab". hdi.globaldatalab.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2020. Besoek op 16 September 2019.
- ↑ 4,0 4,1 (en) Ethnic composition of Georgia 2014
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Adzjarië.
- (en) Toerisme-inligting oor Adzjarië op Wikivoyage
- (ka) Amptelike webwerf van die Outonome Republiek Adzjarië