Baviaanskloofseder
Die Baviaanskloofseder (Widdringtonia schwarzii) is 'n boom wat endemies is aan die Baviaanskloofberge. Die getalle van die boom is laag as gevolg van oorbenutting van die hout, herhaalde brande en die boom is selfs skaarser as die Clanwilliamseder. Hierdie boom kan tot 40 m hoog word.
Baviaanskloofseder | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Divisie: | Pinophyta |
Klas: | Pinopsida |
Orde: | Pinales |
Familie: | Cupressaceae |
Genus: | Widdringtonia |
Spesie: | W. schwarzii
|
Binomiale naam | |
Widdringtonia schwarzii | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 21[1]
Sien ook
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Baviaanskloofseder.