Widdringtonia
plant genus
Widdringtonia is 'n genus van bome wat hoort tot die familie Cupressaceae.[1] Die genus is na Edward Widdrington, Britse Vlootkaptein en plantkundige, vernoem.
Widdringtonia | |
---|---|
Widdringtonia nodiflora | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Divisie: | Pinophyta |
Klas: | Pinopsida |
Orde: | Pinales |
Familie: | Cupressaceae |
Subfamilie: | Callitroideae |
Genus: | Widdringtonia Endl., 1842 |
Spesies | |
Sinonieme | |
|
Spesies
wysigDaar is slegs vier spesies wat tot die genus hoort:
- Widdringtonia nodiflora (L.) Powrie
- Widdringtonia schwarzii (Marloth) Mast.
- Widdringtonia wallichii Endl. ex Carrière
- Widdringtonia whytei Rendle