Beetsterzwaag
Beetsterzwaag (Wes-Fries: Beetstersweach) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 4 km suid van Drachten en ressorteer onder die munisipaliteit Opsterland (Wes-Fries: Opsterlân). Dit het sowat 3 569 inwoners (2013-sensus).
Beetsterzwaag Beetstersweach | |
---|---|
Dorp | |
Ligging van Beetsterzwaag in Opsterland, Friesland | |
Koördinate: 53°03′40″N 6°04′41″O / 53.061°N 6.078°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Opsterland |
Bevolking | |
• Totaal | 3,569 |
Poskode | 9244 |
Beeldbepalende geboue
wysig-
Lycklamahuis in die hoofstraat
-
Fockensstate
-
Lyndensteyn
-
Harinxmastate
-
Hotel Lauswolt
Inwoners
wysig- Rutger Hauer, akteur
- J. Slauerhoff, skrywer (Mei-Julie 1929)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Beetsterzwaag.