Blinkblaarwitessenhout
(Aangestuur vanaf Bersama lucens)
Die blinkblaarwitessenhout (Bersama lucens) is 'n middelgroot boom in woudgebiede vanaf Grahamstad tot in die Lebomboberge. Dit is inheems aan Suid-Afrika en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys [1] Dit kom ook in Eswatini en Mosambiek voor.
Blinkblaarwitessenhout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. lucens
|
Binomiale naam | |
Bersama lucens (Hochst.) Szyszył., (1888)
| |
Sinonieme | |
|
Die vernaamste kenmerk is dat die 1-3 pare pinnas baie glansend, bo donkergroen en onder dofgeel met gelerige are is. Die pinnas is gaafrandig, verdik en golwend. Die vrugte is 20 mm in deursnee en gerimpel.
Die boom se FSA-nommer is 439.[2]
Galery
wysig-
Apikale knop -
Nuwe loof -
Blaarkruin
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bersama lucens.