Bersama swinnyi
Plantspesie
Die kuswitessenhout (Bersama swinnyi) is 'n struik of boom wat endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap is. Dit staan ook as die bitterbas bekend.
Kuswitessenhout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Geraniales |
Familie: | Francoaceae |
Genus: | Bersama |
Spesie: | B. swinnyi
|
Binomiale naam | |
Bersama swinnyi E.Phillips, (1921)
|
Die boom se FSA-nommer is 441.[1]