Besetting van Japan
Die besetting van Japan was 'n tydperk van sewe jaar waartydens Japan deur die Geallieerdes onder leiding van die Verenigde State van Amerika beset is. Japan gee op 14 Augustus 1945 tydens die Tweede Wêreldoorlog oor en die besetting begin 14 dae later op 28 Augustus 1945. Die besetting het tot 28 April 1952 geduur. Dit is tot hede die enigste voorval in die geskiedenis wat Japan deur 'n buitelandse troepemag beset is.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Occupied Japan. |
- J.C.S 1380/15
- The U.S. Army in Post WWII Japan Geargiveer 8 September 2005 op Wayback Machine