Bespreking:Aërogamie
Jongste opmerking: 15 jaar gelede deur Adriaan90 in onderwerp Ae
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Aërogamie-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Aërogamie
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ae
wysigVolgens die taalreëls word "ae" nie as 'n diftong beskou nie en hoef dit gevolglik nie deur 'n deelteken gedeel te word nie. — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 20:39, 30 Januarie 2009 (UTC)
- Wel in die geval van "aëro-", byvoorbeeld "aërodinamies", "aërofobies" of, soos in hierdie geval, "aërogamie". Anrie (kontak) 21:11, 30 Januarie 2009 (UTC)
- Ek sien dit sowaar so ook in die HAT. Vreemd. — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 21:18, 30 Januarie 2009 (UTC)