Bespreking:A.G. Visser

Jongste opmerking: 15 jaar gelede deur RobotJcb in onderwerp Stukkende eksterne skakel

Plasing van gedigte

wysig

Ek het maar vir eers die sewe gedigte waaruit die artikel oorspronklik bestaan het, so gehou. Laat weet wat jy daarvan dink om dit hier te hou, of dalk te skuif na 'n kategorie van proestukkies van Afrikaanse digters. En, mag ons dit plaas? Het die laaste uitgewer nie kopiereg daarop nie? -Nomdeplume 00:43, 11 April 2006 (UTC)Beantwoord

In Suid-Afrika ten minste is die werke nie meer aan kopiereg onderhewig nie (50 jaar na publikasie of andersins skrywer se dood). Ek sou voorstel dat ons dit maar vir eers hier laat. --RM 04:09, 11 April 2006 (UTC)Beantwoord
Ek het die gedigte verwyder, ek glo dit val buite die strekking van die artikel. Dit is natuurlik steeds in die geskiedenis beskikbaar. Hierdie wysiging het dit verwyder. --Alias 09:54, 8 Oktober 2006 (UTC)Beantwoord

Geboortedatum

wysig

Ek kyk na die boek Gedigte, die 1946 uitgawe, en hulle gee sy geboorte datum aan as 5 Julie 1878 en nie 1 Maart 1878 soos tans op sy blad is nie. Kan iemand asb. bevestig watter datum korrek is. Byeboer 00:12, 12 Januarie 2008 (UTC)Beantwoord

Gedig: Ruiters van die Nag

wysig

Hier is Ruiters van die Nag soos versoek op die besprekings blad. http://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Geselshoekie#A_G_Visser

<teks geskuif na Wikisource>

Vanuit Gedigter A.G. Visser 1946. Byeboer (kontak) 13:58, 25 Desember 2008 (UTC)Beantwoord

Baie dankie, Byeboer. Ek het die teks geskuif na Wikisource (Ruiters van die Nag), siende dat dit juis bedoel is vir sulke goed. Ek het juis 'n paar oud-Afrikaanse werke aangeskaf wat ek graag tydens die vakansie wil byvoeg, maar mens het nooit genoeg tyd nie.... Anrie (kontak) 14:23, 25 Desember 2008 (UTC)Beantwoord

Gedig: Klien Boetie

wysig

[Klein Boetie] is nou ook op wikisource. Byeboer (kontak) 12:21, 26 Desember 2008 (UTC)Beantwoord

Stukkende eksterne skakel

wysig

During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!

--RobotJcb (kontak) 15:04, 12 September 2009 (UTC)Beantwoord

Gedig: Om te poep is nie ‘n sonde nie

wysig

As julle lekker wil lag, die die gedig: http://bamboes.wordpress.com/2008/11/10/om-te-poep-is-nie-n-sonde-nie-deur-a-g-visser/

Terug na "A.G. Visser"-bladsy.