Bespreking:Aandaggebrek-hiperaktiwiteitsteuring

Jongste opmerking: 4 maande gelede deur Nakonana in onderwerp Image removal

Naamsverandering

wysig

Hallo almal. In geen gesaghebbende bron wat ek kry word ADHD as 'n "sindroom" beskryf nie. Dis 'n versteuring. Boonop dink ek "tekort" is 'n beter woord, omdat "gebrek" daarop dui dat die aandag totaal afwesig is (dit is nie -- dit is net te min). Dus stel ek voor die naam van die artikel word verander na "Aandagtekortversteuring".Leuce 07:36, 6 Februarie 2008 (UTC)Beantwoord

Volgens die Pharos is dit inderdaad "aandagsgebrek-hipersensitiweitsindroom". Uit die Engelse Wiki (vir wat dit werd is):
In technical medical language, a "syndrome" refers only to the set of detectable characteristics. A specific disease, condition, or disorder may or may not be identified as the underlying cause. Once a physical cause has been identified, the word "syndrome" is sometimes kept in the name of the disease.
Anrie 07:53, 7 Februarie 2008 (UTC)Beantwoord
As niemand met 'n Afrikaanse verwysing vorendag kan kom wat die Pharos oortref nie, sal ek hierdie artikel graag na "Aandagsgebreksindroom" wil skuif. Anrie 07:57, 11 Februarie 2008 (UTC)Beantwoord

Image removal

wysig

I have removed the image and image description from the infobox based on outcome of the discussion and based on the admin recommendation at https://commons.wikimedia.org/w/index.php?title=Commons:Deletion_requests/File:Primary_Laos2.jpg&oldid=909020124 Nakonana (kontak) 10:10, 13 Augustus 2024 (UTC)Beantwoord

Terug na "Aandaggebrek-hiperaktiwiteitsteuring"-bladsy.