Bespreking:Abel Tasman
Jongste opmerking: 16 jaar gelede deur RAM in onderwerp Was hy 'n Nederlander of Hollander
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Abel Tasman-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Abel Tasman
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Was hy 'n Nederlander of Hollander
wysigHet Nederland in daardie tyd as 'n staat bestaan? Waarom het hy Australië dan Nieuw-Holland en nie Nuwe Nederland gedoop nie? --RAM (kontak) 14:08, 30 Oktober 2008 (UTC)
- This might not answer your question but Holldand is part of Netherlands (you probably already knew this) and is just th western part of the country, or the area stretching from amsterdam to the rhine delta , which is why it's inccorectly reffered to as 'Holland' by many english speaking people. It might have been named new-holland maybe because that was where he from from or because the country was often inncorectly referred to as Holland. --Bezuidenhout (kontak) 16:20, 30 Oktober 2008 (UTC)
- I have read up about him and he wasn't born even close to holland but in groningen, but when he was born , nederland was under countrol of spain, so maybe he wanted to spread as much names about holland or the netherlands around so that he can show it's an independant state maybe, all of these are just theories, so you might or probably know all this, but i am just trying to help and figure out whats the difference Bezuidenhout (kontak) 16:23, 30 Oktober 2008 (UTC)
- So techniquelly speaking he wasn't a Hollander because he wasn't born in holland, but he could have been a nederlander because he was born in (spanish controlled) nederland.--Bezuidenhout (kontak) 16:25, 30 Oktober 2008 (UTC)
- Haai, RAM. In Tasman se tyd was die land "Republiek der Zeven Verenigde Nederlanden", dus wel Nederland. Die gewes Holland (wat nie presies dieselfde is as die huidige "Holland"-provinsie nie) was vir 'n baie lang tyd die leidende deel/provinsie/gewes van die land en die land het om dié provinsie se prestasies bekend gestaan. Daarom dat baie mense (beide toe en tans) bloot na "Holland" verwys, wanneer "Nederland" bedoel word. Anrie (kontak) 16:49, 30 Oktober 2008 (UTC)
- Dankie vir die insig Anrie. --RAM (kontak) 22:32, 30 Oktober 2008 (UTC)