Bespreking:Afrigter (mentor)
Jongste opmerking: 16 jaar gelede deur Hansjoseph
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Afrigter (mentor)-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Afrigter (mentor)
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
"Coaching" is die (internasionaal) algemeen gebruiklike naam hiervoor - dan sal dit eerder Afrigting in plek van Afrigter (mentor) moet wees, of hoe?
Pieter-ZA 07:59, 22 Februarie 2008 (UTC)
- Ek dink "afrigting" en "afrigter" is twee verskillende dinge. Hierdie artikel gaan oor "afrigter" dws die persoon wat die afrigting doen. "Afrigting" is die aktiwiteit. Die vraag bly egter of "afrigter" eerder in die woordeboek moet wees en "afrigting" hier. hansjoseph 09:41, 22 Februarie 2008 (UTC)