Bespreking:Ateïsme
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Ateïsme-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Ateïsme
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Definisie
wysigDie definisie is nie korrek nie, en laat nie wysiging toe nie. Ateisme is nie 'n fundamentalistiese uitgangspunt nie, maar 'n afwesigheid van die oortuiging dat 'n god of gode bestaan of bestaan het. Die woord se voorvoegsel "a-" beteken "sonder" en "teis" verwys na god of gode.
Om dit as 'n fundamentele uitgangspunt te beskryf se absurditeit kan uitgewys word deur die stelling te maak dat mense wie nie in vader kersfees glo se fundamentele uitgangspunt en filosofie is gebasseer daarop dat vader kersfees nie bestaan nie.