Bespreking:Bell se skarnierskilpad
Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur Naudefj in onderwerp Skrap
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Bell se skarnierskilpad-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Bell se skarnierskilpad
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Skrap
wysigHallo Naudefj, Ja hierdie blad kan geskrap word. Om die een of ander rede was dit 'n aanstuur na Speke se skarnierskilpad, hoewel die twee nie dieselfde is nie (sien ook Engelse wiki). Dankie--Michaelphillipr (kontak) 07:48, 10 Oktober 2015 (UTC)
- Hallo Naudefj
- Moet ons nie dalk net die bladsy wysig met die regte informasie nie?
- --Ossewa (kontak) 08:02, 10 Oktober 2015 (UTC)
- Ja, dit sal gaaf wees as iemand hieraan kan werk. Verwydering is altyd die laaste opsie. Groete. Frank (kontak) 09:15, 10 Oktober 2015 (UTC)