Bespreking:C. Louis Leipoldt
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die C. Louis Leipoldt-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van C. Louis Leipoldt
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Wie is dit?
wysigHallo :-) Weet iemand wie dit is?
- Ek het nou 'n artikel hieroor gedoen. Administrateurs, verwyder asseblief van die rooi lys. Uitnodiging aan dié wat dalk Kannemeyer se goeie, goeie werk het: vul asseblief die twee biografie-dele aan! -Nomdeplume 22:12, 12 April 2006 (UTC)
Gedigte in kommentaar
wysigEk dink ons moet die gedigte in kommentaar verwyder. As die kopiereg daarop verval het, kom ons sit dit by Wikibronne (Wikisource). Mmm, die afrikaanse Wikibronne bestaan nog nie. Goed, dog ek noem dit hier dat die idee nie verlore gaan nie, maar weet nie regtig wat ons nou moet doen nie. Dit dien nie regtig 'n doel in kommentaar nie, en ek dink nie dit pas in die artikel self om 'n klomp gedigte te noem nie. --Alias 09:20, 13 April 2006 (UTC)
Stukkende eksterne skakel
wysigDuring several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!
- http://www.maatschappijdernederlandseletterkunde.nl/prijs/leipoldt2002.html (archive)
- In C. Louis Leipoldt on 2009-09-12 13:25:47, 404 Not Found
- In C. Louis Leipoldt on 2009-09-12 15:25:29, 404 Not Found
The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version: [1]. --RobotJcb (kontak) 15:25, 12 September 2009 (UTC)