Bespreking:CAC 40
Jongste opmerking: 19 jaar gelede deur Alias
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die CAC 40-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van CAC 40
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ek is nou erg uit my veld, maar is daar nie 'n vollediger naam vir die CAC 40 nie? Ek sien niks by EN of FR nie, maar is dit nie iets soos die Kêker~â~ nie ? (ek wil liewers nie my hand aan Franse spelling waag nie :-) Ek dink ek hoor dit soms op die Engelse ekonomiese nuus. --Alias 20:41, 17 November 2005 (UTC)
- Dit is net CAC quarante - CAC veertig... Ek dink dit word dikwels Engels uitgespreek, iets soos /Kêk - kêrawnt/. Die egte Franse uitspraak sou /kak ka'rônt/ wees. --Voyageur 20:57, 17 November 2005 (UTC)
- Domkop ekke. Met al die gekyk na die Franse Ope toe ek klein was het ek dit nie tot nou toe onthou nie. Dankie! --Alias 21:01, 17 November 2005 (UTC)