Bespreking:Chloor-35
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Alias in onderwerp Bewoording
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Chloor-35-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Chloor-35
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Bewoording
wysigHallo Jcwf. Dankie vir die moeite met hierdie artikels. Dit lyk of hier iets kort by "kan ... by klein anorganiese [?] gebruik word". Dit lyk of daar iets kort (toepassings, monsters, ?). Ek neem aan KMR verwys hier na kernmagnetiese resonansie, maar ek dog ek sal maar eers seker maak. Die afkorting word nie elders hier gebruik nie. Dalk is dit voor die hand liggend vir iemand wat reeds weet, maar ek raai hulle gaan nie hierdie lees nie :-) Groete, Alias (kontak) 07:32, 6 November 2018 (UTC)