Bespreking:Deelstate van Oostenryk

Jongste opmerking: 14 jaar gelede deur Voyageur in onderwerp Name

Name

wysig

Opper-Oostenryk? Hoekom nie Bo-Oostenryk? Ben Bezuidenhout (kontak) 11:39, 4 September 2010 (UTC)Beantwoord

Die Afrikaanse pers gebruik albei terme, "Bo-Oostenryk" klink egter baie vreemd en plat. Volgens my taalgevoel is "Opper-Oostenryk" meer gepas. --Voyageur (kontak) 11:48, 4 September 2010 (UTC)Beantwoord
Terug na "Deelstate van Oostenryk"-bladsy.