Deelstate van Oostenryk

Die Republiek van Oostenryk bestaan uit agt deelstate, waaronder een stadstaat – die hoofstad Wene.

Die deelstate van Oostenryk
In Afrikaans Auf Deutsch (In Duits)
Die deelstate van Oostenryk Hoofstad Land Hauptstadt
1 Burgenland Eisenstadt Burgen­land Eisenstadt
2 Karintië Klagenfurt Kärnten Klagenfurt am Wörthersee
3 Neder-Oostenryk St. Pölten Nieder­österreich St. Pölten
4 Opper-Oostenryk Linz Ober­österreich Linz
5 Salzburg Salzburg Salzburg Salzburg
6 Stiermarke Graz Steier­mark Graz
7 Tirol Innsbruck Tirol Innsbruck
8 Vorarlberg Bregenz Vorarl­berg Bregenz
9 Wene --- Wien ---

Sien ook

wysig
Deelstate van Oostenryk  

  Burgenland |   Karintië |   Neder-Oostenryk |   Opper-Oostenryk |   Salzburg |   Stiermarke |   Tirol |   Vorarlberg |   Wene