Bespreking:Departement van Finansies
Jongste opmerking: 16 jaar gelede deur Naudefj
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Departement van Finansies-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Departement van Finansies
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Miskien eerder Departement van Finansies vir die titel? --RAM (kontak) 09:15, 14 Oktober 2008 (UTC)
Geskuif alleman (kontak) 11:50, 14 Oktober 2008 (UTC)
Hoe skep mens 'n nuwe kategorie? Ek wil graag 'n kategorie vir staatsdepartemente hê en ek dink nie hierdie artikel moet onder 'Politici' val nie. alleman (kontak) 12:51, 14 Oktober 2008 (UTC)
- 'n Kategorie is 'n gewone artikel in die "Kategorie"-naamspasie. Klik hier om die kategorie te skep: Kategorie:Staatsdepartemente. Die kategorie moet self na ander kategorieë skakel. Jy kan interwiki skakels vir die kategorie van enige van die ander taalprojekte kopieer. Groete. Frank (kontak) 13:13, 14 Oktober 2008 (UTC)