Bespreking:Desperate Housewives
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Desperate Housewives-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Desperate Housewives
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Rooi skakels
wysigEk is van plan om die rooi skakels op 'n latere stadium in te kleur. Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 13:22, 25 Julie 2009 (UTC)
"Setting" as "ruimte"
wysigEk wonder oor hierdie vertaling... wat van "milieu", wat ons vir die omgewing by letterkundige werke gebruik? Anrie (kontak) 14:29, 25 Julie 2009 (UTC)
- Milieu en ruimte word in ons skoolliteratuur in afwisseling gebruik. Ek sal die term vervang om verwarring te voorkom. Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 15:29, 25 Julie 2009 (UTC)
Stukkende eksterne skakel
wysigDuring several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!
- http://www.mediaweek.com/mw/news/recent_display.jsp?vnu_content_id=1003709560 (archive)
- In Desperate Housewives on 2009-09-12 13:37:41, 404 Not Found
- In Desperate Housewives on 2009-09-12 15:32:30, 404 Not Found
The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version: [1]. --RobotJcb (kontak) 15:32, 12 September 2009 (UTC)