Bespreking:Domeinnaamstelsel

Jongste opmerking: 17 jaar gelede deur Alias in onderwerp Titel

Titel

wysig

Moet die naam nie vasgeskrewe wees nie? D.w.s. Domeinnaamstelsel, of dan Domein-naamstelsel? — Adriaan  (SB) 19:01, 13 Augustus 2007 (UTC)Beantwoord

Die tweede voorstel lyk of dit kan reg wees, ek het egter nie toegang tot die lys van Afrikaanse spelreëls nie. --RM 19:28, 13 Augustus 2007 (UTC)Beantwoord
Oh ok, ons kan dit seker maar só los totdat ons seker is van die korrekte spelling... — Adriaan  (SB) 19:34, 13 Augustus 2007 (UTC)Beantwoord
Ek sou self ten gunste wees van 'n alles-aan-mekaar-woord, maar Alias kyk gewoonlik hierdie goed op in sy AWS en dinge, dus stel ek voor ons los dit maar net vir eers. My woordeboeke het nie hierdie of kliëntebediener nie. Anrie 19:35, 13 Augustus 2007 (UTC)Beantwoord
Ek het die skryfwyse in 'n Rapport-argief as "domeinnaamstelsel" gevind. Indien kontrasterende bewyse gelewer word kan ons dit altyd terugskuif. Anrie 13:00, 14 Augustus 2007 (UTC)Beantwoord
Baie dankie, Anrie :P — Adriaan  (SB) 14:17, 14 Augustus 2007 (UTC)Beantwoord
Ek glo dit moet aanmekaar sonder koppeltekens wees. --Alias 15:08, 14 Augustus 2007 (UTC)Beantwoord
Terug na "Domeinnaamstelsel"-bladsy.