Bespreking:Eben Dönges
Jongste opmerking: 14 jaar gelede deur Anrie in onderwerp Kantoor opgeneem / amp aanvaar
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Eben Dönges-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
|
Argiewe: 1 | |||
Daaglikse bladtrekke van Eben Dönges
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Kantoor opgeneem / amp aanvaar
wysigEk dink nie hy hoef die amp te aanvaar nie! Kan ons dit dalk na "ingesweer" verander? Groete. Anoniem
- Verander gerus. Dit klink in elk geval beter as kantoor opgeneem. Puvircho (kontak) 14:19, 15 Julie 2010 (UTC)
- Gedoen. "Kantoor opgeneem" klink vir my ook reg, maar dit het duidelik nie goed op jou oor geval nie. Groete. Anoniem
- 'n Mens sou dan dalk eerder kon sê "amp opgeneem". Die kantoor is tog die vertrek waarbinne die werk gedoen word. Wanneer hy bedank moet 'n mens dan seker ook sê hy het die kantoor neergelê (waar amp neerlê beter sou wees). Puvircho (kontak) 21:50, 15 Julie 2010 (UTC)
- Mens kan nie ('n) kantoor opneem of neerlê nie. 'n Amp word beklee. Anrie (kontak) 14:37, 16 Julie 2010 (UTC)