Bespreking:Eerste minister
Jongste opmerking: 15 jaar gelede deur Adriaan in onderwerp Titel
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Eerste minister-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Eerste minister
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Titel
wysigIs hierdie titel korrek? Ek sou dink dit moet vasgeskryf wees, maar ek is nie seker nie. — Adriaan (Bespreking • Bydraes) 10:29, 11 November 2009 (UTC)
- My tweetalige woordeboek (Readers Digest s'n) vertaal prime minister na eerste minister, twee woorde dus. Die boek mag verouderd wees. Puvircho (kontak) 10:32, 11 November 2009 (UTC)
- Ek kan nie dink dat ek al ooit dit as een woord gesien het nie. Anrie (kontak) 10:52, 11 November 2009 (UTC)
- [1] Ek dink ek het hierdie twee woorde in artikels al 'n paar keer na een "gekorrigeer". — Adriaan (Bespreking • Bydraes) 10:57, 11 November 2009 (UTC)