Bespreking:Ekstra tyd
Jongste opmerking: 14 jaar gelede deur Puvircho
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Ekstra tyd-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Ekstra tyd
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Kan die titel van hierdie artikel dalk eerder vervang word met Bykomende tyd as titel vir die artikel. Dit klink minder Engels en val ook beter op die oor. Puvircho (kontak) 11:09, 12 Julie 2010 (UTC)
- "Ekstra tyd" is egter die korrekte Afrikaans in hierdie geval (Pharos). Anrie (kontak) 11:16, 12 Julie 2010 (UTC)
- My HAT definieer ekstra as bo die gewone, bykomend en bykomend as wat by die vernaamste, oorspronklike kom. Omdat Pharos extra time vertaal met ekstra tyd beteken dit tog sekerlik nie dat dit die enigste opsie is nie? Bykomend is in die geval net so korrek as ekstra. Puvircho (kontak) 13:54, 15 Julie 2010 (UTC)