Bespreking:File Transfer Protocol

Jongste opmerking: 10 jaar gelede deur Puvircho in onderwerp Afrikaanse benaming

Afrikaanse benaming

wysig

Die Kuberwoordeboek van prof. Hein Viljoen (uitgegee in 2005 deur Protea Boekhuis) vertaal FTP (file transfer protocol) met FTP (lêeroordragprotokol). Sal ’n mens hierdie artikel skuif om voorsiening te maak vir die Afrikaans? Puvircho (kontak) 08:58, 4 Desember 2013 (UTC)Beantwoord

Terug na "File Transfer Protocol"-bladsy.