Bespreking:Fisika

Jongste opmerking: 16 jaar gelede deur RAM in onderwerp Skuif na Natuurkunde

Skuif na Natuurkunde

wysig

Ek stel 'n skuif van hierdie artikel na natuurkunde voor. Die twee terme word uitruilbaar gebruik en is sinoniem. Beide word ewe veel in handboeke gebruik. Die enigste rede waarom ek natuurkunde bo fisika verkies, is dat natuurkunde 'n meer Afrikaanse term is. Adriaan90 (kontak) 17:30, 20 Junie 2008 (UTC)Beantwoord

Ek dink die alternatiewe term kan te maklik met natuurwetenskap verwar word. --RAM (kontak) 18:00, 20 Junie 2008 (UTC)Beantwoord
Ek het persoonlik nog nooit van natuurkunde gehoor nie. Ons kan natuurlik 'n aanstuur maak. --Alias (kontak) 18:02, 20 Junie 2008 (UTC)Beantwoord
In my jonger dae het ek baie gehoor dat mense praat van natuurkundiges. Deesdae hoor ek die woord maar bitter min. --RAM (kontak) 20:24, 20 Junie 2008 (UTC)Beantwoord
Terug na "Fisika"-bladsy.