Bespreking:Gewigoptel
Jongste opmerking: 16 jaar gelede deur Graaf in onderwerp Naam
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Gewigoptel-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Gewigoptel
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Naam
wysigEk dog gewigstoot is 'n velditem in atletiek waar 'n atleet 'n ysterbal so ver as moontlik moet gooi?Graaf (kontak) 14:17, 31 Julie 2008 (UTC)
- Nou wat noem mens dan die Olimpiese somersport? Gewigoptel? Groete. Frank (kontak) 14:29, 31 Julie 2008 (UTC)
Ja dis gewigoptel. Ek hoop nie jy gee om nie, ek het 'n paar van die ander sportsoorte op die 2008 Olimpiese blad ook verbeter.Graaf (kontak) 14:32, 31 Julie 2008 (UTC)
- In teendeel, ek waardeer dit opreg. Maar, ek sal uit my vel wees as jy kan inspring en help om artikels vir al die Olimpiese somersporte te skep. Groete. Frank (kontak) 14:37, 31 Julie 2008 (UTC)
My belangstellingsveld is tans meer by Duitse sokker, waar ek hoop om binnekort weer meer aktief te raak. Sterkte met jou werk aan die Spele-projek. Graaf (kontak) 15:18, 31 Julie 2008 (UTC)