Bespreking:Gewone tarentaal

Jongste opmerking: 10 jaar gelede deur Naudefj in onderwerp Ander naam

Beeld:Status_iucn3.1_LC.svg

wysig

Is dit nou nodig om die Engelse beeld hier in te sit? Kan jy hom nie na Afrikaans vertaal of eerder uithaal nie? Groete. Frank (kontak) 11:22, 29 Junie 2008 (UTC)Beantwoord

Ander naam

wysig

Daar is nog 'n ander Afrikaanse naam vir die voël. Kan net nie onthou wat nie. --Michaelphillipr (kontak) 08:58, 18 Oktober 2014 (UTC)Beantwoord

Aha, poelpetaat! http://www.oudtshoorninfo.com/fauna.php?action=show_article&id=436&category=45 Daai skakel gee nog baie ander volksname ook vir voëls. Is dit 'n idee om hulle te gebruik? --Michaelphillipr (kontak) 09:03, 18 Oktober 2014 (UTC)Beantwoord
Ja, ons kan dit wel gebruik. Ons moet net aandui dat dit streeksname is. Groete. Frank (kontak) 09:37, 18 Oktober 2014 (UTC)Beantwoord
Terug na "Gewone tarentaal"-bladsy.