Bespreking:Godsdiens
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Adriaan Joubert in onderwerp Ateisme
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Godsdiens-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Godsdiens
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Quero saber algumas caracteristicas colturais , religiosas , economicas e sociais da africa
- Dan moet jy kyk by en:South Africa of pt:África do Sul (ens. vir elke Afrika-land.) Anrie (kontak) 13:40, 14 November 2008 (UTC)
Ateisme
wysigDit kort nog verwysings na ateistiese religies. Ek noem dit, want tans het gebruik hulle bv ook simbole en skep strukture wat nader aan die tradisionele religies is. --41.151.211.34 09:41, 20 Junie 2016 (UTC)
- Diegene wat religies as meerderheidsvorm van religie gebruik, beantwoord my asb. dit: hoe spreek 'n mens religies uit? Adriaan Joubert (kontak) 21:54, 4 Februarie 2017 (UTC)