Bespreking:Groot Koraalrif
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Groot Koraalrif-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Groot Koraalrif
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Nog besig
wysigNog besig met artikel --RAM (kontak) 09:51, 27 April 2008 (UTC)
Afrikaanse naam?
wysigDie Wêreldspektrum en (vir wat dit werd is) Weg, Beeld, ens. verwys na die "Groot Koraalrif". Indien ander Afrikaanse bronne nie teenstrydig is nie sal ek voorstel ons skuif dit. Anrie (kontak) 16:07, 4 Mei 2008 (UTC)
- Ek het nie 'n probleem daarmee nie. Ek wonder oor die Australiese deelstate se name, sou dit sin maak om dit te vertaal? --RAM (kontak) 22:08, 6 Mei 2008 (UTC)
- Jy kan kyk by Australië#State_en_gebiede - ek het nogal moeite gedoen om die Afrikaanse name te kry en seker te maak dat dit wel ook so gebruik word in meer as een bron. Anrie (kontak) 06:31, 7 Mei 2008 (UTC)
- Ek sien dat daar slegs 'n paar ander tale is wat die naam nie vertaal nie soos die Duitsers, Dene ens. Waarom sal ons dan anders wees. --RAM (kontak) 22:11, 6 Mei 2008 (UTC)
Stukkende eksterne skakel
wysigDuring several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!
- http://www.deh.gov.au/heritage/worldheritage/sites/gbr/values.html (archive)
- In Groot Koraalrif on 2009-09-12 13:44:45, 404 Not Found
- In Groot Koraalrif on 2009-09-12 15:47:53, 404 Not Found
The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version: [1]. --RobotJcb (kontak) 15:48, 12 September 2009 (UTC)
Stukkende eksterne skakel 2
wysigDuring several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!
- http://sea.unep-wcmc.org/sites/wh/gbrmp.html (archive)
- In Groot Koraalrif on 2009-09-12 13:44:41, 404 Not Found
- In Groot Koraalrif on 2009-09-12 15:47:56, 404 Not Found
The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version: [2]. --RobotJcb (kontak) 15:48, 12 September 2009 (UTC)