Bespreking:Hans Merensky

Add topic
Active discussions

Help met onduidelike sin, asb.Wysig

Kan iemand dalk help om hierdie te redigeer? "Voorts het die mynmaatskappy vir geoloë permanente poste aangebied en was Merensky sonder inkome met die uitsondering van toevallige opdragte." In die konteks lyk dit of die maatskappy dalk juis nié sou poste aanbied nie. Is "inkome" "inkomste" of "heenkome"? --Alias (kontak) 18:04, 24 Junie 2019 (UTC)

Terug na "Hans Merensky"-bladsy.