Bespreking:Hemofilie
Jongste opmerking: 18 jaar gelede deur DieHond in onderwerp Verbeterings
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Hemofilie-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Hemofilie
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Verbeterings
wysigEk het nou al werk aan die artikel gedoen om die skoon te maak en sal moontlik weer daaraan werk. Iemand anders sal egter moet besluit wanneer dit skoon genoeg is. DieHond 02:34, 9 Oktober 2006 (UTC)
- Ek het nou ook bietjie probeer om die taal en styl bietjie te verbeter. Wat is die berading waarvan gepraat word. Dit maak nie vir my mooi sin nie. Dalk "behandeling"? --Alias 15:30, 26 Oktober 2006 (UTC)
- Geen idee nie. Is dit iets uit Nederlands uit? DieHond 00:45, 28 Oktober 2006 (UTC)
Voyageur, dankie vir die veranderings wat jy gemaak het DieHond 13:07, 1 November 2006 (UTC)