Bespreking:Jack Parow
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Jack Parow-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Jack Parow
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Aanhaling
wysigInligting van artikel verwyder:
“ Hello, my naam is Jack Parow. Ek hou van Afrikaans. Ek hou van rap. Ma' rap is boring en is oorval met mense wat nie weet wat hulle doen nie. Ek is hier om hulle almal te wys hoe om dit reg te doen. Ek maak musiek saam met my vriende. Ek hou van drink, gevaarlike karre, gevaarlike paarties, gevaarlike cherries, braai en rugby. My musiek lat jou glimlag. My musiek lat jou huil. My musiek lat jou dans en my musiek lat jou dink. Ek het groot geword op die strate van Bellville en Parow en in die Wonderland games arcade in Tygervalley. Ek rook Dunhill sigarette en drink Wellington brandy. Ek hou nie so baie van sokker nie, want ek verstaan nie die reëls nie, ma' ek is besig om te leer, so hopelik hou ek gou daarvan. Ek hou nie van mense wat nie hou van Afrikaans nie. My song "Die Vraagstuk" saam met Die Heuwels Fantasties som my goed op, so luister dit. My musiek is eerlik. My naam is Jack Parow, romantiese Afrikaanse superster rapper. Kief Kief. ” — Jack Parow, Oppikoppi, 2009