Bespreking:Kanadese Engels
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Kanadese Engels-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Kanadese Engels
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Fout
wysigHier in die VSA word die u na t,d,n nie als 'joe' uitgespreek nie. news = /noes/ en die u is amper 'n franse of nederlandse u. Jcwf
- Baie dankie vir hierdie kommentaar. Ek het die fout nou pas verbeter en die klankwaarde by die Afrikaanse uitspraak aangepas.