Bespreking:King Cenric
Jongste opmerking: 4 maande gelede deur Oesjaar in onderwerp Broekboei
Broekboei
wysig@AFM:, wat is 'n broekboei? Ek ken nie die woord nie. Groete! Oesjaar (kontak) 13:00, 14 Augustus 2024 (UTC)
- ...en na 'n bietjie speurwerk; dit 'n is Breeches buoy in Engels, sien: Breeches_buoy Die HAT en die WAT bevat nie die woord nie. So leer ons! Ek wonder of dit 'n sinoniem het? Groete! Oesjaar (kontak) 13:06, 14 Augustus 2024 (UTC)