Bespreking:Kubus
Jongste opmerking: 17 jaar gelede deur Adriaan 1 in onderwerp Dubbelsinnigheid
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Kubus-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Kubus
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Dubbelsinnigheid
wysigEk voel dat hierdie regtig een van die gevalle is waar "Kubus" na die wiskundige voorwerp se artikel kan lei en waar die dubbelsinnigheidsblad by Kubus (dubbelsinnig) kan bestaan. Die ander onderwerpe is darem maar baie obskuur ten opsigte van die wiskunde een. Anrie 15:57, 28 Junie 2007 (UTC)
- Ja, ek stem saam. ► Adriaan ( Spreek ★ Bydraes ) ♪♫ 15:59, 28 Junie 2007 (UTC)