Bespreking:LGBT-regte in Oostenryk
Jongste opmerking: 10 jaar gelede deur Adriaan Joubert in onderwerp Spelwyse
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die LGBT-regte in Oostenryk-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van LGBT-regte in Oostenryk
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Spelwyse
wysigNet 'n vinnige vragie oor die spelwyse van LGBT-verwante artikeltitels - moet daar nie 'n koppelteken wees tussen "LGBT" en "regte" nie? Dus "LGBT-regte". Adriaan Joubert (kontak) 20:40, 30 April 2014 (UTC)
- Eish Afrikaans en sy koppeltekens! Baie jammer ek weet nie altyd as ek een moet gebruik nie. As julle dink dit moet LGBT-regte wees sal ek hulle moentlik skuif. Groete :) Bezuidenhout (kontak) 22:01, 30 April 2014 (UTC)
- Ek was self onseker :) Adriaan Joubert (kontak) 23:34, 30 April 2014 (UTC)