Bespreking:Lettertipe

Voeg onderwerp by
Active discussions

Afrikaans?Wysig

Is "font" werklik korrekte Afrikaans? (Ons het altyd "lettertipe" gebruik...) Anrie 09:06, 8 Maart 2008 (UTC)

Ja, ek stem eintlik saam - wat gaan ons dan doen? Alles skuif na Lettertipe, dalk met 'n verwysing (redirect) van Font? Pieter-ZA 09:39, 8 Maart 2008 (UTC)
Ons kan so maak, maar ek kán verkeerd wees. Miskien moet ons wag tot iemand vir ons definitief kan sê? Anrie 10:38, 8 Maart 2008 (UTC)
Terug na "Lettertipe"-bladsy.