Bespreking:Middeleeue
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Middeleeue-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Middeleeue
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Geskuif van artikel:
- Na die middeleeue, in die renaissance, kom monargië tot stand en word van die klassieke kulture weer ontdek, en word die middeleeue gesien as 'n tussenfase na die val van die weste van die Romeinse ryk (5e eeu).
Regverdiging: die middeleeue is die tyd na die val van die Romeinse ryk tot voor die renaissance. Die aanbieding dat dit juis begin toe die westelike deel geval het, voel ek is misleidend omdat dit die indruk kan skep dat die middeleeue juis in 476 begin het. --Alias 17:25, 18 06 2004 (UTC)
Daar is ook regverdiging om te sê dat die einde van die middeleeue gekom het met die val van die (oos-) Romeinse ryk... Na 1453 het baie weteskaplikes uit Constantinopel in die weste hulle toevlug gesoek en daarmee die Renaissance 'n hupstoot gegee. Daar is baie bias teen die Bysantyne in wes-Europa Ek glo dis nie NPOV om die sleg traditie te volg nie. Die Romeinse ryk het nie in die 5e eeu geval nie. Jcwf
Ek het terugverander na Wes-Romeinse ryk. Ek het die kat aan die stert beet gehad. Jammer! --Alias 16:44, 21 06 2004 (UTC)
Stukkende eksterne skakel
wysigDuring several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!
- http://www.sca.org.au/cunnan/wiki/Main_Page (archive)
- In Middeleeue on 2009-09-12 14:00:38, 404 Not Found
- In Middeleeue on 2009-09-12 17:46:43, 404 Not Found
The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version: [1]. --RobotJcb (kontak) 17:46, 12 September 2009 (UTC)
wêreldlike musiek
wysigIs "wêreldlike musiek" nie eerder "sekulêre musiek" nie? --Alias (kontak) 19:26, 27 Mei 2019 (UTC)