Bespreking:Mimiek
Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur Alias in onderwerp mimikus / mimiekkunstenaar
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Mimiek-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Mimiek
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
mimikus / mimiekkunstenaar
wysigEk sien die woord "mimikus" wat ek nie geken het nie. Ek sien dit is in die woordeboeke, maar word nie in my versameling Afrikaanse tekste gebruik nie. Ek ken dit as 'n mimiekkunstenaar, wat blykbaar minder gewild is in die woordeboeke (dit is wel daar), maar meer op die web gebruik word. Ek kry die indruk "mimikus" is dalk 'n ouer woord, maar ek hoor graag wat ander dink. --Alias (kontak) 05:43, 29 Mei 2019 (UTC)