Bespreking:Mis (musiek)
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Mis (musiek)-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Mis (musiek)
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Nog bietjie hersiening nodig
wysigHallo GeorgeF1974. Goed gedoen met die groot artikel. Dankie! Ek wil jou aanmoedig om nou die artikel sorgvuldig te begin hersien. Daar is heelwat dinge wat dringend aandag nodig het. Kyk byvoorbeeld hoeveel keer die woord "massa" ingesluip het vanwee die outomatiese vertaling. Daar is ook heelwat gebruik van etikette soos bv. <i>Missa Concertante</i>. Enige groot stuk sal natuurlik nog baat by verdere hersiening vir dinge soos "Dat die gemeente ideal gesien geleer moet word" waar iets duidelik kortkom. Sterkte! Só 'n onderwerp is 'n aanwins vir die ensiklopedie. --Alias (kontak) 07:35, 24 September 2019 (UTC)