Bespreking:Nala Plaaslike Munisipaliteit
Jongste opmerking: 13 jaar gelede deur Africa South
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Nala Plaaslike Munisipaliteit-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Nala Plaaslike Munisipaliteit
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Is die vroulik van burgemeester nie dalk liewer burgemeesteres nie?Puvircho (kontak) 08:46, 17 Mei 2011 (UTC)
- Om eerlik te wees was ek nie heeltmal seker nie. In Duits is dit "Burgermeisterin" en in Nederlands "Burgemeesteres". So ek neem aan ons gebruik dan ook Burgemeesters. http://www.encyclo.nl/begrip/burgemeesteres JCBrand (kontak) 10:45, 17 Mei 2011 (UTC)
- Persoonlik hou ek van die manlike en vroulike vorm maar veral die Afrikaanse pers skram al hoe meer daarvan af weg. Seker om geslagsgelykheid te bovorder.Puvircho (kontak) 10:56, 17 Mei 2011 (UTC)
- Beeld gebruik "Burgemeesteres" -- Bezuidenhout (kontak) 14:24, 17 Mei 2011 (UTC)