Bespreking:Nelson Mandelabrug
Jongste opmerking: 18 jaar gelede deur Gregorydavid in onderwerp Ligging van Newtown
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Nelson Mandelabrug-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Nelson Mandelabrug
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ligging van Newtown
wysigIs Newtown in die middel van die sentrale besigheidsdistrik? Is dit nie maar redelik aan die oostekant van "die stad" nie? --Alias 19:01, 3 Augustus 2005 (UTC)
- Ek weet nie. Dit is wat my bron gesê het. Sal uitvind Menno 14:12, 4 Augustus 2005 (UTC) Menno
- Ek dink dit is effens wes van die sakekern en kan as deel van die sentrale besigheidsdistrik beskou word. -Voyageur
- Die stasie wat deur die trein spore bedien word is tussen die ou sentrale sakegebied en Braamfontein. Die spore volg 'n roete suidwaards vanaf die stasie en die brug loop oos-wes oor die spore tussen Braamfontein aan die weste kant en die omgewing waar die vorige effektebeurs gebou staan aan die oostelike kant.